Wednesday, February 25, 2009

Whoa, stop the wagon Malema

“If Zuma is corrupt, then we want him with all his corruption. We want him with all his weaknesses. If he is uneducated, then we want him as our uneducated president.” (Julius Malema ANCYL president at Cato Manor) Zuma, he said, understood South African economics, which amounted to: “Put a bread on the table. We don’t want sophistication.” (Times)

Should a leader of a country not have formal education and some decent manners????

Thank you Thought Leader for putting a little poem together! Visit the url and get a kick out of it.

Geagte Malema,

Die rand is reeds swak en miljoene is reeds deur ANC lede verduister. Zuma is uiteindelik weer in die hof omdat hy hom skuldig maak aan skelm dinge wat nie in belang is van Suid Afrikaners.

Ek sal graag wil sien dat ons 'n eerbare president vir Suid Afrika kry... soos Mandela was. Iemand wat bietjie skoolgegaan het (en klaargemaak het) en oor belangrike dinge met ander lande se leiers sal kan praat sonder om soos 'n idioot te klink. Iemand wat nie die land in die skande sal steek met 'n gehoerdery en baie (hoeveel weet die vet alleen) vrouens. Ek vind dit steeds aanstootlik dat iemand 'n poligamis kan wees en nie ook in die tronk beland vir dit.

Ek weet jy hou daarvan om mense name te noem, so jy kan my maar Me. Deysel noem... want ek is nie klein genoeg om Minie Muis genoem te word.

Dankie dat jy die afgelope tyd so baie nonsens spuug, ek vind dit heel komies.

Groete

Ek sal nou maar DA stem.

0 comments: